Eksodus 24:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar het hulle die God van Israel met hulle eie oë gesien. Onder sy voete was iets wat gelyk het soos ’n vloer wat met saffierstene uitgelê is. Dit was so helder soos die blou lug.

Eksodus 24

Eksodus 24:2-12