Eksodus 23:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie omkoopgeld aanvaar nie, want dit maak jou blind vir die waarheid. Dit verongeluk die saak van die een wat regverdig is.

Eksodus 23

Eksodus 23:7-16