Eksodus 23:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy sien dat die vrag op jou vyand se donkie te swaar is vir hom, mag jy dit nie net so los nie. Jy moet jou vyand help om dit ligter te maak.

Eksodus 23

Eksodus 23:2-14