Eksodus 23:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek sal hulle eerder stelselmatig voor julle uit verdryf. Soos julle al meer word, kan julle dan die land geleidelik oorneem.

Eksodus 23

Eksodus 23:20-33