Eksodus 23:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek sal sorg dat die mense wie se land julle inneem vir julle bang word. Ek sal julle vyande voor julle laat vlug.

Eksodus 23

Eksodus 23:18-32