Eksodus 23:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle mag nooit vir My bloed offer saam met brood waarin daar suurdeeg is nie. Die vet van die dier wat julle offer mag ook nie oorstaan tot die volgende oggend nie.

Eksodus 23

Eksodus 23:12-25