Eksodus 23:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die tweede fees is die Oesfees. Dan bring julle vir My die eerste graan wat julle afoes. Die derde fees is die fees aan die einde van die oesseisoen. Dit word gevier wanneer julle die laaste deel van die oes van die lande af inbring.

Eksodus 23

Eksodus 23:8-21