Eksodus 23:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Jy moet ses dae lank met jou werk aangaan. Op die sewende dag moet jy ophou om te werk sodat jou beeste en donkies kan uitrus. Jou werkers en die buitelanders by jou moet kans kry om te ontspan.

Eksodus 23

Eksodus 23:7-17