Eksodus 23:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie valse gerugte versprei nie. Moenie met misdadigers saamsweer en valse getuienis in hulle guns aflê nie.

Eksodus 23

Eksodus 23:1-2