Eksodus 22:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Elke geskil oor die regmatige eienaar van ’n bees of ’n donkie, ’n skaap, of klere of enigiets anders, moet voor God kom om daaroor te beslis. Die party wat verkeerd is, moet die een wat reg is dubbel vergoed.

Eksodus 22

Eksodus 22:2-11