Eksodus 21:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die persoon wat haar gekoop het nie met haar tevrede is nie, mag hy haar weer verkoop. Hy mag haar nie aan iemand van ’n ander volk verkoop nie. Dit kom neer op kontrakbreuk.

Eksodus 21

Eksodus 21:3-13