Eksodus 21:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As dit egter al vantevore bekend was dat die bees stoterig was en sy eienaar het dit nie onder beheer gehou nie, moet hy die eienaar van die dooie dier ten volle vergoed. Hy mag die karkas egter vir homself hou.”

Eksodus 21

Eksodus 21:34-36