Eksodus 21:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die bees egter ’n manlike of vroulike slaaf doodmaak, moet die eienaar van die bees aan die eienaar van die slaaf 30 geldstukke betaal.

Eksodus 21

Eksodus 21:30-36