Eksodus 21:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer ’n bees ’n man of vrou doodstoot, moet dit met klippe doodgegooi word. Sy vleis mag nie geëet word nie. Die eienaar van die bees hoef niks verder te betaal nie.

Eksodus 21

Eksodus 21:25-32