Eksodus 21:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As hy die persoon egter doelbewus aangeval het met die bedoeling om hom dood te maak, moet hy weggevat word om tereggestel te word, selfs al het hy by die altaar kom skuil.

Eksodus 21

Eksodus 21:10-20