Eksodus 20:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie die Naam van die Here jou God sonder rede gebruik nie. Die Here sal die een wat sy Naam sonder die nodige respek gebruik, nie net so sonder straf laat wegkom nie.

Eksodus 20

Eksodus 20:4-16