Eksodus 20:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die altare wat julle vir My bou, moet met grond gemaak word. Julle moet daarop brandoffers en dankoffers, kleinvee en beeste offer. Bou die altare op die plekke wat Ek vir julle uitwys. Ek sal daarnatoe kom en julle daar seën.

Eksodus 20

Eksodus 20:22-25