Eksodus 2:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die seuntjie se suster het toe nadergekom en die prinses gevra: “Sal ek ’n Hebreeuse vrou gaan haal om die baba vir u te versorg?”

Eksodus 2

Eksodus 2:1-17