Eksodus 2:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het die uitnodiging met graagte aanvaar. Hy het by die man gebly. Na ’n tyd het Reüel sy dogter Sippora vir hom as vrou gegee.

Eksodus 2

Eksodus 2:17-25