Eksodus 2:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hy die volgende dag weer by hulle kom, sien hy twee Hebreërs wat met mekaar baklei. Hy sê toe vir die een wat verkeerd was: “Waarom rand jy jou volksgenoot aan?”

Eksodus 2

Eksodus 2:5-16