Eksodus 19:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het hom geantwoord: “Klim af en bring Aäron saam met jou terug. Die priesters en die volk mag egter nie in die afgebakende gebied kom om hiernatoe op te klim nie. Ek sal hulle beslis straf.”

Eksodus 19

Eksodus 19:23-25