Eksodus 19:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir Moses gesê: “Klim weer af en gaan waarsku die volk om nie in die afgebakende gebied in te gaan om na die Here te kyk nie. Baie van hulle sal dan doodgaan.

Eksodus 19

Eksodus 19:15-23