Eksodus 19:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vroeg die oggend van die derde dag was daar donderslae en weerlig. ’n Dik wolk het oor die berg gehang. ’n Trompet het baie hard geblaas. Die volk in die laer was doodbang.

Eksodus 19

Eksodus 19:8-18