Eksodus 19:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baken die berg reg rondom af. Waarsku hulle: ‘Pas op! Moenie op die berg klim nie. Enigeen wat in die afgebakende deel ingaan, sal beslis doodgemaak word.

Eksodus 19

Eksodus 19:10-22