Eksodus 18:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het vir sy skoonpa haarfyn vertel van alles wat die Here met die farao en Egipte laat gebeur het ter wille van Israel. Hy het ook vertel van al die probleme wat hulle langs die pad teëgekom het en hoe die Here hulle daarmee gehelp het.

Eksodus 18

Eksodus 18:1-14