Eksodus 18:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het uit die hele Israel bekwame manne gekies en hulle as leiers oor die volk aangestel oor groepe van onderskeidelik 1 000, 100, 50 en tien mense.

Eksodus 18

Eksodus 18:22-27