Eksodus 18:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Moses se skoonpa sien hoe Moses met die volk werk, vra hy vir hom: “Hoekom doen jy alles self? Die mense staan die ganse dag vir jou en wag!”

Eksodus 18

Eksodus 18:6-16