Moses se skoonpa, Jetro, het toe ’n brandoffer voorberei en vir die Here geoffer. Aäron en al die oudste mans het gekom en saam met Jetro ’n offerete tot eer van God geëet.