Eksodus 18:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses se skoonpa, Jetro, die priester van Midian, het gehoor van alles wat God vir Moses en sy volk gedoen het. Hy het gehoor hoe die Here hulle uit Egipte verlos het.

Eksodus 18

Eksodus 18:1-3