Eksodus 17:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses sê toe vir Josua: “Kies vir ons manskappe dat ons teen Amalek kan gaan veg. Ek sal môre bo-op die koppie gaan staan met die stok wat God vir my gegee het in my hand.”

Eksodus 17

Eksodus 17:1-14