Moses het daardie plek toe “Massa en Meriba” genoem, want die Israeliete het daar met Moses rusie gemaak. Hulle het die Here uitgetart toe hulle gevra het: “Gaan die Here ons ooit help?”