Eksodus 17:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe by die Here gaan soebat: “Wat moet ek met hierdie volk maak? Hulle gaan my sonder die minste aanmoediging met klippe doodgooi.”

Eksodus 17

Eksodus 17:1-13