Eksodus 17:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Solank Moses sy hand in die lug opgehou het, was Israel aan die wenkant. Sodra hy sy hand laat sak het, het die Amalekiete die oorhand begin kry.

Eksodus 17

Eksodus 17:7-16