Eksodus 16:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het vir Aäron gesê: “Maak ’n houer vol met twee kilogram manna. Bewaar dit waar die Here aanbid word dat die nageslag dit kan sien.”

Eksodus 16

Eksodus 16:26-36