Eksodus 16:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses sê toe: “Dit is die kos wat julle vandag moet eet. Vandag is die Here se Sabbat. Julle sal nie vandag iets op die grond kry nie.

Eksodus 16

Eksodus 16:21-35