Eksodus 16:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle dit afmeet, was dit presies reg. Dié wat baie opgetel het, het niks oorgehou nie. Dié wat min opgetel het, het nie te min gehad nie. Daar was net mooi genoeg vir elkeen om van te eet.

Eksodus 16

Eksodus 16:11-25