Eksodus 16:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek het die gekla van die volk gehoor. Sê vir hulle: ‘Julle sal teen skemer vleis hê om te eet en môre-oggend brood om van versadig te word. Julle sal dan weet dat Ek die Here julle God is.’”

Eksodus 16

Eksodus 16:7-21