Eksodus 15:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vyand het gesê: Ek sal hulle agternasit;ek sal hulle inhaal en vernietig,ek sal hulle plunder;ek sal my op hulle wreek,ek sal my swaard uitpluk;ek sal hulle met geweld verwoes.

Eksodus 15

Eksodus 15:2-13