Eksodus 15:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle van Mara af weg is, het hulle by Elim gekom. Daar was ’n oase met twaalf fonteine en 70 palmbome. Hulle het daar kamp opgeslaan.

Eksodus 15

Eksodus 15:23-27