Eksodus 15:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het hulp by die Here gaan soek. Die Here het vir hom ’n stuk hout uitgewys. Hy het dit gevat en in die water gegooi. Dit het die water drinkbaar gemaak. Dit was hier by Mara waar die Here die volgende reëling getref het om hulle te toets:

Eksodus 15

Eksodus 15:19-27