Eksodus 15:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het die volk toe weggelei van die Rietsee af. Hulle het na die Surwoestyn getrek. Drie dae lank het hulle deur die woestyn getrek en geen water gekry nie.

Eksodus 15

Eksodus 15:21-27