Eksodus 15:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mirjam was ’n vroulike profeet. Sy was Aäron se suster. Sy het ’n tamboeryn gevat en al die vroue het agter haar aan gedans terwyl hulle op tamboeryne slaan.

Eksodus 15

Eksodus 15:19-27