Eksodus 15:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My krag en my sterkte kom van die Here.Hy gee my die oorwinning.Hy is my God. Ek wil Hom loof.Hy was my voorouers se God. Ek wil sy Naam verhoog.

Eksodus 15

Eksodus 15:1-7