Eksodus 14:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Israeliete sien met hoeveel mag die Here teen Egipte veg, het hulle respek gekry vir die Here. Hulle het in Hom geglo en was oortuig dat Hy Moses gebruik om vir Hom te werk.

Eksodus 14

Eksodus 14:30-31