Eksodus 14:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe sy hand oor die see uitgesteek. Die Here het die water teruggedryf met ’n sterk oostewind wat deur die nag gewaai het. Die water het oopgekloof en die seebodem het droog geword.

Eksodus 14

Eksodus 14:18-23