Eksodus 14:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vat jou herderstok in jou hand en hou dit uit oor die water. Daar sal ’n pad deur die water kom waarlangs die Israeliete op droë grond kan trek.

Eksodus 14

Eksodus 14:8-23