Eksodus 13:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe vir die volk gesê: “Ons moet altyd hierdie dag onthou waarop ons weg is uit Egipte waar ons slawe was. God het ons met sy groot krag daar uitgelei. (Onthou om nie op hierdie dag iets met suurdeeg te eet nie.)

Eksodus 13

Eksodus 13:1-4