Eksodus 13:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die Here het toe vir Moses gesê:

2. “Elke oudste seun in Israel moet aan My opgedra word. Die een wat eerste gebore word, behoort aan My, of dit nou ’n mens of ’n dier is.”

Eksodus 13