Eksodus 12:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vleis word oor die vuur gebraai. Dit moet nog daardie selfde aand saam met brood wat sonder suurdeeg gemaak is en met kruie geëet word.

Eksodus 12

Eksodus 12:7-12