Eksodus 12:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit moet ’n rammetjie wees uit die skape of die bokke wat ’n jaar oud is en waarmee daar niks verkeerd is nie.

Eksodus 12

Eksodus 12:4-15